1 Petrus 1:18-20
1 Petrus 1:18-20 CAB23
Aangesien julle weet dat julle nie met verganklike dinge, soos silwer en goud, losgekoop is uit julle ydele wandel wat deur oorlewering van julle vaders ontvang is nie; Maar met die kosbare bloed van Christus, soos van 'n lam sonder gebrek en vlekkeloos: wat wel voor die grondlegging van die wêreld vooraf verordineer is, maar in hierdie laaste tye vir julle geopenbaar is,




