Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

1 Petrus 1:3-5

1 Petrus 1:3-5 CAB23

Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, wat ons na sy oorvloedige barmhartigheid wedergeboor het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, tot 'n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis wat in die hemel vir julle bewaar is, wat deur die krag van God deur die geloof bewaar word tot redding wat gereed is om geopenbaar te word in die laaste tyd.

Video vir 1 Petrus 1:3-5

Versbeeld vir 1 Petrus 1:3-5

1 Petrus 1:3-5 - Geseënd is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, wat ons na sy oorvloedige barmhartigheid wedergeboor het tot 'n lewende hoop deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, tot 'n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis wat in die hemel vir julle bewaar is, wat deur die krag van God deur die geloof bewaar word tot redding wat gereed is om geopenbaar te word in die laaste tyd.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Petrus 1:3-5