1 Petrus 2:24-25

1 Petrus 2:24-25 CAB23

Wat self ons sondes in sy liggaam aan die boom gedra het, sodat ons, wat vir die sondes dood is, kan lewe vir die geregtigheid; deur wie se wonde julle genees is. Want julle was soos skape wat dwaal; maar is nou terug na die Herder en Biskop van julle siele.