1 Petrus 3:15-16

1 Petrus 3:15-16 CAB23

Maar heilig die Here God in julle harte, en wees altyd gereed om met sagmoedigheid en vrees antwoord te gee aan elkeen wat van julle redes vra vir die hoop wat in julle is. Met 'n goeie gewete; sodat, terwyl hulle van julle kwaad praat, soos van kwaaddoeners, hulle hulle mag beskaam wat julle goeie wandel in Christus valslik beskuldig.