Toe sê Samuel: Het die HERE 'n groot behae in brandoffers en slagoffers as in gehoorsaamheid aan die stem van die HERE? Kyk, gehoorsaam is beter as slagoffer, en luister as die vet van ramme. Want opstandigheid is soos die sonde van towery, en eiesinnigheid is ongeregtigheid en afgodery. Omdat jy die woord van die HERE verwerp het, het Hy jou ook verwerp om koning te wees.
Lees 1 Samuel 15
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 1 Samuel 15:22-23
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's