1 Samuel 16:13

1 Samuel 16:13 CAB23

Toe neem Samuel die horing met olie en salf hom te midde van sy broers, en die Gees van die HERE het van daardie dag af oor Dawid gekom. Samuel het toe opgestaan en na Rama gegaan.