2 Kronieke 15:2

2 Kronieke 15:2 CAB23

En hy het uitgegaan Asa tegemoet en vir hom gesê: Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! Die HERE is met julle terwyl julle by Hom is; en as julle Hom soek, sal Hy deur julle gevind word; maar as julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 15:2