2 Kronieke 3:1

2 Kronieke 3:1 CAB23

Toe het Salomo begin om die huis van die HERE te bou in Jerusalem op die berg Moría, waar die HERE aan sy vader Dawid verskyn het, op die plek wat Dawid gereed gemaak het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet.