Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik vir die koning van Assirië of vir die hele menigte wat by hom is nie, want daar is meer by ons as by hom. By hom is 'n arm van vlees; maar by ons is die HERE onse God om ons te help en ons oorloë te voer. En die volk het gerus op die woorde van Hiskía, die koning van Juda.
Lees 2 Kronieke 32
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Kronieke 32:7-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's