2 Kronieke 36:15

2 Kronieke 36:15 CAB23

En die HERE, die God van hulle vaders, het na hulle gestuur deur sy boodskappers, betyds opgestaan en gestuur; omdat Hy hom ontferm het oor sy volk en oor sy woonplek