En dat ek nie deur die oorvloed van die openbaringe bo die maat verhef sou word nie, is aan my 'n doring in die vlees gegee, die boodskapper van Satan om my met die vuis te slaan, sodat ek nie bo die maat verhef sou word nie. Om hierdie saak het ek die Here drie maal gesmeek, dat dit van my mag wyk.
Lees 2 Korintiërs 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Korintiërs 12:7-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's