2 Korintiërs 12:9

2 Korintiërs 12:9 CAB23

En hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Daarom sal ek liewer in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan rus.