2 Korintiërs 3:18

2 Korintiërs 3:18 CAB23

Maar ons almal, terwyl ons met oop aangesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word verander na dieselfde beeld van heerlikheid tot heerlikheid, soos deur die Gees van die Here.