2 Korintiërs 4:6

2 Korintiërs 4:6 CAB23

Want God, wat beveel het dat die lig uit die duisternis skyn, het in ons harte geskyn om die lig te gee van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korintiërs 4:6