2 Korintiërs 5:6-7
2 Korintiërs 5:6-7 CAB23
Daarom is ons altyd vol vertroue, omdat ons weet dat, terwyl ons in die liggaam tuis is, ons van die Here afwesig is. (Want ons wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie:)