2 Konings 18:6

2 Konings 18:6 CAB23

Want hy het die HERE aangehang en nie van Hom afgewyk nie, maar sy gebooie onderhou wat die HERE Moses beveel het.