2 Timoteus 4:18

2 Timoteus 4:18 CAB23

En die Here sal my verlos van elke bose werk en my bewaar tot in sy hemelse koninkryk; aan wie die heerlikheid toekom tot in alle ewigheid. Amen.