Handelinge 10:38

Handelinge 10:38 CAB23

Hoe God Jesus van Nasaret gesalf het met die Heilige Gees en met krag, wat rondgegaan het om goed te doen en almal genees het wat deur die duiwel onderdruk was; want God was met hom.