Handelinge 11:26

Handelinge 11:26 CAB23

En toe hy hom kry, het hy hom na Antiogië gebring. En dit het gebeur dat hulle 'n hele jaar lank by die gemeente vergader en baie mense geleer het. En die dissipels is eers in Antiogië Christene genoem.