Handelinge 2:33

Handelinge 2:33 CAB23

Daarom, omdat Hy deur die regterhand van God verhoog is en die belofte van die Heilige Gees van die Vader ontvang het, het Hy dit uitgestort wat julle nou sien en hoor.