Daniël 2:27-28

Daniël 2:27-28 CAB23

Daniël het in die teenwoordigheid van die koning geantwoord en gesê: Die geheim wat die koning gevra het, kan die wyse manne, die besweerders, die towenaars, die waarsêers nie aan die koning bekend maak nie; Maar daar is 'n God in die hemel wat geheime openbaar en aan koning Nebukadnésar bekend maak wat aan die einde van die dae sal gebeur. Dit is jou droom en die gesigte van jou hoof op jou bed

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 2:27-28