Daniël 4:34

Daniël 4:34 CAB23

En aan die einde van die dae het ek, Nebukadnésar, my oë na die hemel opgehef, en my verstand het na my teruggekeer, en ek het die Allerhoogste geseën, en ek het Hom geprys en geëer wat vir ewig lewe, wie se heerskappy 'n ewige heerskappy is, en sy heerskappy koninkryk is van geslag tot geslag