Daniël 9:18-19

Daniël 9:18-19 CAB23

O my God, neig u oor en luister; maak u oë oop, en aanskou ons verwoestings en die stad waaroor u Naam uitgeroep is, want ons bring ons smekinge voor U nie ter wille van ons geregtigheid nie, maar ter wille van u groot ontferming. O HERE, hoor; O HERE, vergewe; O HERE, luister en doen; stel nie uit om u ontwil nie, o my God, want u naam is oor u stad en u volk uitgeroep.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 9:18-19