Deuteronomium 11:18

Deuteronomium 11:18 CAB23

Daarom moet julle hierdie woorde van My in julle hart en in julle siel weglê en dit as 'n teken op julle hand bind, sodat dit soos voorhoofsbande tussen julle oë kan wees.