Deuteronomium 12:23
Deuteronomium 12:23 CAB23
Sorg net dat jy nie die bloed eet nie, want die bloed is die lewe; en jy mag die lewe nie saam met die vlees eet nie.