Deuteronomium 20:3

Deuteronomium 20:3 CAB23

En sal vir hulle sê: Hoor, o Israel, julle nader vandag om teen julle vyande te veg; laat julle harte nie beswyk nie, bevrees nie en bewe nie, en wees nie verskrik oor hulle nie