Deuteronomium 22:5

Deuteronomium 22:5 CAB23

Die vrou mag nie iets dra wat vir 'n man is nie, en 'n man mag nie 'n vrou se kleed aantrek nie; want almal wat dit doen, is vir die HERE jou God 'n gruwel.