Deuteronomium 26:18

Deuteronomium 26:18 CAB23

En die HERE het jou vandag aangewys om sy eiendomsvolk te wees, soos Hy jou beloof het, en dat jy al sy gebooie moet onderhou