Deuteronomium 30:19
Deuteronomium 30:19 CAB23
Ek roep die hemel en die aarde op om vandag teen jou te getuig dat Ek jou lewe en dood, seën en vervloeking voorgehou het; kies dan die lewe, dat jy sowel as jou nageslag kan lewe.