Deuteronomium 30:6

Deuteronomium 30:6 CAB23

En die HERE jou God sal jou hart en die hart van jou nageslag besny, om die HERE jou God lief te hê met jou hele hart en met jou hele siel, dat jy kan lewe.