Deuteronomium 4:31

Deuteronomium 4:31 CAB23

(Want die HERE jou God is 'n barmhartige God;) Hy sal jou nie verlaat nie en jou nie vernietig nie en die verbond van jou vaders wat Hy aan hulle gesweer het, nie vergeet nie.