Prediker 2:24-25

Prediker 2:24-25 CAB23

Daar is niks beters vir 'n mens nie as dat hy eet en drink, en dat hy sy siel goed laat geniet in sy arbeid. Dit het ek ook gesien, dat dit uit die hand van God was. Want wie kan meer as ek eet, of wie anders kan hierheen haas?