Twee is beter as een; want hulle het 'n goeie beloning vir hul arbeid. Want as hulle val, sal die een sy maat optel; maar wee hom wat alleen is as hy val; want hy het geen ander om hom op te help nie.
Lees Prediker 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Prediker 4:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's