Prediker 5:1-2

Prediker 5:1-2 CAB23

Bewaar jou voet as jy na die huis van God gaan, en wees meer bereid om te hoor as om die offer van dwase te bring; want hulle dink nie dat hulle kwaad doen nie. Wees nie oorhaastig met jou mond nie, en laat jou hart nie haastig wees om iets voor God uit te spreek nie, want God is in die hemel en jy op die aarde; daarom moet jou woorde min wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 5:1-2