Prediker 8:15

Prediker 8:15 CAB23

Toe het ek vrolikheid geprys, want 'n mens het niks beters onder die son as om te eet en te drink en vrolik te wees nie; want dit sal by hom bly van sy arbeid die dae van sy lewe wat God hom gee onder die son.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 8:15