Efesiërs 4:17-19

Efesiërs 4:17-19 CAB23

Dit sê ek dan en betuig in die Here dat julle voortaan nie wandel soos ander heidene in die nietigheid van hulle gemoed wandel nie, Met die verstand wat verduister is, vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is, vanweë die blindheid van hulle hart; Hulle het hulleself oorgegee aan ongebondenheid, om alle onreinheid met hebsug te werk.