Ester 4:13-14

Ester 4:13-14 CAB23

Toe het Mórdegai bevel gegee om Ester te antwoord: Moenie by jouself dink dat jy in die huis van die koning sal ontvlug nie, meer as al die Jode. Want as jy in hierdie tyd heeltemal swyg, dan sal daar vergroting en verlossing vir die Jode van 'n ander plek af ontstaan; maar jy en jou vader se huis sal vernietig word; en wie weet of jy vir 'n tyd soos hierdie in die koninkryk gekom het?