Eksodus 13:21-22

Eksodus 13:21-22 CAB23

En die HERE het bedags voor hulle uit gegaan in 'n wolkkolom om hulle op die pad te lei; en snags in 'n vuurkolom om hulle te verlig; om dag en nag te gaan: Hy het nie die wolkkolom bedags of die vuurkolom snags voor die volk weggeneem nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 13:21-22