Eksodus 16:12

Eksodus 16:12 CAB23

Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor; spreek met hulle en sê: Teen die aand sal julle vleis eet, en in die môre sal julle versadig word van brood; en julle sal weet dat Ek die HERE julle God is.