Eksodus 17:11-12

Eksodus 17:11-12 CAB23

En toe Moses sy hand ophou, het Israel die oorhand gekry; en toe hy sy hand laat sak, het Amalek die oorhand gekry. Maar Moses se hande was swaar; en hulle het 'n klip geneem en dit onder hom gesit, en hy het daarop gaan sit; en Aäron en Hur het sy hande opgehou, die een aan die een kant en die ander aan die ander kant; en sy hande was standvastig totdat die son ondergaan.