Eksodus 17:6-7

Eksodus 17:6-7 CAB23

Kyk, Ek sal daar voor jou op die rots by Horeb staan; en jy moet die rots slaan, en daar sal water daaruit kom, dat die volk kan drink. En Moses het so gedoen voor die oë van die oudstes van Israel. En hy het die plek Massa en Meriba genoem vanweë die twis van die kinders van Israel en omdat hulle die HERE versoek het deur te sê: Is die HERE onder ons of nie?