Eksodus 6:7

Eksodus 6:7 CAB23

En Ek sal julle na My toe neem as 'n volk, en Ek sal vir julle 'n God wees; en julle sal weet dat Ek die HERE julle God is wat julle onder die laste van die Egiptenaars uitlei.