Esegiël 2:2-3

Esegiël 2:2-3 CAB23

En die gees het in my gekom toe hy met my gespreek het, en my op my voete laat staan het, dat ek hom gehoor het wat met my gespreek het. En Hy het vir my gesê: Mensekind, Ek stuur jou na die kinders van Israel, na 'n opstandige nasie wat teen My in opstand gekom het; hulle en hulle vaders het teen My oortree tot vandag toe.