Esegiël 3:18

Esegiël 3:18 CAB23

As Ek aan die goddelose sê: Jy sal sekerlik sterwe; en jy waarsku hom nie en spreek nie om die goddelose te waarsku vir sy verkeerde weg, om sy lewe te red nie; dieselfde goddelose sal in sy ongeregtigheid sterwe; maar sy bloed sal Ek van jou hand eis.