Esegiël 7:9

Esegiël 7:9 CAB23

En my oog sal nie spaar nie, en Ek sal my nie ontferm nie; Ek sal jou vergelde volgens jou weë en jou gruwels wat in jou midde is; en julle sal weet dat Ek die HERE is wat slaan.