Esra 9:15

Esra 9:15 CAB23

HERE, God van Israel, U is regverdig, want ons het nog ontvlug, soos dit vandag is; kyk, ons is voor U in ons oortredinge, want daarom kan ons nie voor U standhou nie.