Galasiërs 2:15-16

Galasiërs 2:15-16 CAB23

Ons wat van nature Jode is en nie sondaars van die heidene nie, Omdat ons weet dat 'n mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar uit die geloof in Jesus Christus, het ons ook in Jesus Christus geglo, sodat ons geregverdig kan word uit die geloof in Christus en nie uit die werke van die wet nie. Want uit die werke van die wet sal geen vlees geregverdig word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 2:15-16