Genesis 19:29

Genesis 19:29 CAB23

Toe God die stede van die vlakte vernietig het, het God aan Abraham gedink en Lot uitgestuur te midde van die omkering, toe hy die stede waarin Lot gewoon het, omgekeer het.