Genesis 24:60

Genesis 24:60 CAB23

En hulle het Rebekka geseën en vir haar gesê: Jy is ons suster, wees die moeder van duisende van miljoene, en laat jou nageslag die poort van dié wat hulle haat, in besit neem.