Genesis 45:5

Genesis 45:5 CAB23

Wees dan nou nie bedroef en nie kwaad vir julleself dat julle my hierheen verkoop het nie, want God het my voor julle uit gestuur om die lewe te bewaar.